Jan Palach

Jan Palach (11 Augustus 1948 - 19 Januarie 1969; Tsjeggiese uitspraak: [jan ˈpalax]) was 'n Tsjeggiese student in geskiedenis en politieke ekonomie aan die Karelsuniversiteit in Praag. Sy self-immolasie was teweeggebring uit politieke protes teen die beëindiging van die Praagse Lente as gevolg van die 1968-inval in Tsjeggo-Slowakye deur die Warskouverdrag-leërs.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search